Skip to content

AfriForum gaan klagtes lê teen Malema en Shivambu na gewese VBS-voorsitter se bewerings [KLANK]

# Afriforum gaan klagtes van korrupsie, bedrog en geldwassery indien teen die EFF-leiers Julius Malema en Floyd Shivambu. Dit volg op bewerings deur die gewese voorsitter van die VBS Mutual bank, Tshifhiwa Matodzi, wat die EFF beskuldig dat hy miljoene rand se omkoopgeld ontvang het. Kallie Kriel van AfriForum sê hulle regspan gaan die klagtes indien, en het die regsgeleerde Gerrie Nel gevra om toesig te hou. Hy waarsku oor moontlike privaat vervolging as die Nasionale Vervolgingsgesag sloer:

AFR-KrielOnMalemaNUUT