Skip to content

AfriForum dien kommentaar in oor voorgestelde rasteikens [KLANK]

# AfriForum het kommentaar ingedien by die Departement van Indiensneming en Arbeid rondom konsepregulasies oor voorgestelde sektorale numeriese rasteikens. Hierdie regulasies, wat in Februarie gepubliseer is, se spesifieke rasteikens het teenstand ontvang. Ernst van Zyl van AfriForum stel ‘n vasgestelde sperdatum voor vir die beëindiging van rassediskriminerende wetgewing, en pleit vir die afskaffing daarvan in alle fasette van die samelewing. Die publiek het tot 2 Mei kans om kommentaar te lewer:

AFR-VanZylOnRace