Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

AfriForum beskuldig Eskom van vertragingstaktiek met appèl oor sy steenkool- en dieselkontrakte [KLANK]

# AfriForum sê Eskom se besluit om teen verlede week se hofuitspraak oor sy steenkool- en dieselkontrakte te appelleer, is ‘n vertragingstaktiek. Verlede Vrydag het die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria die kragvoorsiener beveel om alle inligting oor sy bestaande steenkool- en dieselkontrakte binne tien dae aan die burgerregte-organisasie bekend te maak. Louis Boshoff van AfriForum sê dit lyk of Eskom alles in die stryd werp om te verhoed dat inligting oor die kontrakte bekend gemaak word, want dit kan korrupsie openbaar:

AFR BoshoffOnEskomAppeal