# AfriForum sê baie munisipaliteite ingoreer steeds Artikel 24 van die grondwet, wat ‘n veilige omgewing vir Suid-Afrikaners waarborg. Die organisasie het drinkwater in 231 dorpe en die riool van 142 suiweringsaanlegte getoets as deel van die jaarlikse Blou- en Groen-duppel ontledings. Lambert de Klerk van AfriForum sê die drinkwater van Hartswater, Jan Kempdorp en Kimberley in die Noord-Kaap en Wolmaransstad in Noordwes voldoen nie aan nasionale vereistes nie:
Speel klankgreep: AFR LambertDeklerkOorWater