Skip to content

AfriForum begin regsoptrede om Hlophe uit dienskommissie te verwyder [KLANK]

# AfriForum het met regsoptrede begin om die Nasionale Vergadering se aanstelling van die voormalige regter-president John Hlophe op die Regterlike Dienskommissie, uit te daag. Hy is vroeër in ‘n staat van beskuldiging geplaas. Die burgerregte-organisasie voer aan Hlophe se aanstelling is onredelik en onwettig weens sy vorige wangedrag. Die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, sê hulle dien ‘n griefskrif in by die Konstitusionele Hof wat die eksklusiewe oordeel oor die saak het:

AFR-KrielOnHlope