Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Adjunkspeaker Lechesa Tsenoli aangestel as waarnemende speaker van Nasionale Vergadering [KLANK]

# Die Parlement het adjunkspeaker Lechesa Tsenoli aangestel om as waarnemende speaker te dien tydens Nosiviwe Mapisa-Nqakula se afwesigheid. Die woordvoerder van die Parlement, Moloto Mothapo, sê Tsenoli sal alle speaker-verantwoordelikhede waarneem ná Mapisa-Nqakula se besluit om verlof te neem te midde van ’n korrupsie-ondersoek. Intussen het Mothapo die Parlement se deelname aan die Inter-Parlementêre Unie-vergadering bevestig, wat gelei sal word deur die ondervoorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Sylvia Lucas:

ENG-MothapoOnActingSpeaker