Skip to content

Adjunkpresident wens Suid-Afrikaners ‘n geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar toe [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile het Suid-Afrikaners ‘n geseënde Kersfees en ‘n voorspoedige Nuwejaar toegewens. Hy het die feestyd beskryf as ‘n spesiale tyd vir familie, vir nabetragting en vernuwing. Mashatile het in sy boodskap besin oor die uitdagings en die prestasies van 2024, ‘n jaar waarin 30 jaar van demokrasie herdenk is. Mashatile het inwoners aangemoedig om verantwoordelik te wees tydens die vakansie, met die klem op padveiligheid en die verantwoordelike gebruik van alkohol:

ENG-MashatileOnMessage