Skip to content

Adjunkminister Zikalala vra boubedryf om by klimaatsverandering aan te pas [KLANK]

# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sê daar is ʼn behoefte aan vernuwende konstruksie- en boumetodes om te midde van gure weerstoestande lewens te red. Hy het Dinsdag die Konstruksie- en Bou-omgewing se Rolspelersforum en Uitstalling in Pretoria amptelik geopen. Die geleentheid se tema is: Bou sterker vennootskappe vir volhoubare vernuwing. Zikalala sê die boubedryf moet mededingendheid bevorder en by klimaatsverandering aanpas:

ENG ZikalalaOnClimateBuildings