Skip to content

Adjunkminister van Polisie woon verdagtes in Fort Hare-sluipmoorde se hofsaak by [KLANK]

# Die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale en die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola, gaan die hofsaak bywoon van die verdagtes wat na bewering betrokke was by die sluipmoorde by die Fort Hare-universiteit. Die tien verdagtes wat vandag in die Alice-landdroshof in die Oos-Kaap verskyn, sluit die universiteit se direkteur van ondersoeke en werwingsdiens in. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die beskuldigdes se inhegtenisneming volg ná die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na die misbruik van staatsgeld, vervalste grade en korrupsie:

ENG AthlendaonFortHare