Skip to content

Adjunkminister van die Omgewing vra volhoubare praktyke om klimaatsverandering te bestry

# Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Bernice Swarts, moedig sakeleiers aan om daadwerklike maatreëls te tref om besoedeling te verminder en hulle koolstof-uitlating asook afval te verminder. Afrika, wat die meeste van die wêreld se arm inwoners huisves, gaan slegs ses-persent van sy volhoubare ontwikkelingsteikens haal. Swarts het die jaarlikse Afrika Omgewings- Maatskaplike en Bestuurskonferensie toegespreek. Sy vra sakeleiers om omgewings, maatskaplike en bestuursbeginsels by hulle strategieë in te sluit ten einde vordering te maak vir ‘n veekragtige en gelykwaardig toekoms.