# Die adjunkminister in die Presidensie verantwoordelik vir Vroue, die Jeug en Mense met Gestremdhede, Steve Letsike, woon vandag en môre die 2024 Berlynse Gelyke regtekoalisie-konferensie in Duitsland by. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê die koalisie is ‘n samewerkende meganisme om LGBTQI+-regte wêreldwyd te bevorder. Hy sê Letsike sal deelneem aan die ministeriële bespreking oor die rol van parlementslede in die bevordering van LGBTQI+-regte, met die fokus op parlementslede in Afrika suid van die Sahara:
Adjunkminister Letsike woon gelyke regte-konferensie in Duitsland by [KLANK]
ENG CassiusonGermany