Skip to content

Adjunkminister van Polisie steun slagoffer van statutêre verkragting in hof in Seshego [KLANK]

# Die adjunk-minister van Polisie, Polly Boshielo, sal na verwagting vandag saam met Limpopo se regering steun verleen aan ‘n slagoffer van statutêre verkragting. Die 28-jarige beskuldigde is die pa van die baba van ‘n 13-jarige meisie wat op Kersdag in die plaaslike hospitaal geboorte geskenk het. ‘n Woordvoerder, Hlulani Mashaba, het bevestig dat twee LUR’e Boshielo sal vergesel:

ENG-MashabaOnCourt