Skip to content

Activists and Citizens Forum sê Ramaphosa het geen oplossing vir spazawinkel-krisis nie [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum sê die huidige uitdagings met spazawinkels kon lankal hanteer gewees het as president Cyril Ramaphosa die politieke wil gehad het. Byna 900 gevalle van vermeende voedselvergiftiging wat met spazawinkels verbind word en meer as 20 sterftes is landwyd aangemeld. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê die instroming van onwettige, ongedokumenteerde buitelanders is ook ʼn groot probleem:

ENG DennisonRamaphosa