Skip to content

ActionSA wil hê die regering moet die toename van buitelanders in die spaza-ekonomie takel [KLANK]

# ‘n Parlementslid van ActionSA, Lerato Ngobeni, sê die party wil hê die regering moet wetgewing indien wat spesifieke sektore van die ekonomie reserveer. Ngobeni sê dit sal help om plaaslike ondernemers en sakeondernemers te bemagtig, plaaslike ekonomieë bevorder en verseker die welvaart wat geskep word, sirkuleer in gemeenskappe. Volgens Ngobeni is dit hoog tyd dat die regering iets doen aan die toename in onwettige buitelanders wat die spaza-ekonomie regoor die land oorheers:

ENG LeatoonSector