Skip to content

ActionSA waarsku teen politieke inmenging by teenkorrupsie-pogings [KLANK]

# ActionSA het kommer uitgespreek oor moontlike politieke inmenging by die nuwe Grensbestuur- en Immigrasie-teenkorrupsieforum. Die party sê korrupsie in die Departement van Binnelandse Sake het grensveiligheid verswak en waarsku sonder streng toepassing sal die immigrasiestelsel en nasionale veiligheid aanhoudend benadeel word. Matthew George van ActionSA vra onafhanklike teenkorrupsie-instellings, kunsmatige intelligensie-gedrewe veiligheidsmaatreëls en gespesialiseerde howe om vinnige vervolging te verseker:

ENG GeorgeOnInterference