Skip to content

ActionSA vra onmiddellike vrystelling van uitstaande kwartaallikse misdaadstatistiek [KLANK]

# ActionSA het kommer uitgespreek oor die voortslepende versuim om die eerste kwartaal van die 2025/2026-boekjaar se misdaadstatistiek bekend te maak. Die syfers moes die einde van Augustus vrygestel word. Dereleen James van ActionSA sê hierdie jongste mislukking kom te midde van toenemende woelinge in die Polisieministerie wat gekenmerk word deur onsekerheid oor die waarnemende minister se gesag, ʼn leierskapsvakuum in die SAPD se topbestuur, en die ad hoc-komitee se voortgesette ondersoek na bestuursmislukkings in die ministerie:

ENG JamesOnCrimestats