Skip to content

ActionSA vra dat Port Alfred High School se hoof geskors word na bewerings van seksuele teistering [KLANK]

# ActionSA in die Oos-Kaap vra dat die hoof van Port Alfred High School onmiddellik geskors word ná bewerings dat hy ʼn kollega seksueel geteister het. Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie het verlede jaar in Mei bevind Nigel Adams se optrede was onwelkom en seksueel van aard. ActionSA-woordvoerder, Athol Trollip, sê die provinsiale Onderwysdepartement het versuim om Adams te skors of tugstappe te doen soos die KVBA aanbeveel het:

ENG AtholonSuspension