Skip to content

ActionSA verwelkom Tshwane se besluit om Hammanskraal se vorige waterrekenings te skrap [KLANK]

# ActionSA het die aankondiging van die Tshwane-burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste, Themba Fosi verwelkom om voige waterrekeninge van Hammanskraal se inwoners te skrap. ‘n Woordvoerder, Tshepiso Modiba, sê die besluit erken die swaarkry van inwoners wat vir meer as 18 jaar sonder drinkwater is. Hy sê dit is ‘n stap na geregtigheid en skoon water word in September verwag:

ENG-ModibaOnWater