Skip to content

ActionSA verwelkom onafhanklike ondersoek na Pikitup-amptenare [KLANK]

# ActionSA in Johannesburg het die onafhanklike ondersoek na bewerings teen Pikitup-amptenare verwelkom. Hierdie beamptes word verdink van kaderontplooiing, nepotisme en dat hulle indiensnemingsprosesse misbruik het. ʼn ActionSA-woordvoerder, Nobuhle Mthembu, sê in plaas daarvan dat werkers se lot aangespreek is, het die gevoellose administrasie onder burgemeester Kabelo Gwamanda die pad van hofsake en beledigings gekies:

ENG NobuhleInvestigation