Skip to content

ActionSA versoek dringende ondersoek na Malema en Shivambu se beweerde betrokkenheid by VBS-diefstal [KLANK]

# ActionSA in Limpopo sê hy gaan die polisie en die Valke vra om EFF-leier, Julius Malema en Floyd Shivambu se beweerde betrokkenheid by die VBS Mutual Bank-skandaal te ondersoek. Victor Mothemela van ActionSA sê dit volg op voormalige VBS Mutual Bank-voorsitter, Tshifhiwa Matodzi, se beëdigde verklaring waarin hy Shivambu en Malema direk betrek by die plundering van VBS. Mothemela sê die party is ten volle daartoe verbind om korrupsie te bekamp:

ENG VictoronVBSTheft