Skip to content

ActionSA Tshwane blameer die vorige DA-administrasie vir verkwistende uitgawes [KLANK]

# ActionSA in Tshwane sê hy is bekommerd oor die buitensporige ongemagtigde en verkwistende uitgawes wat in die 2023/2024-boekjaar onder die vorige DA-administrasie aangegaan is. Die metro het meer as vyf-miljard-rand van dié uitgawes van die eerste Julie 2023 tot 30 Junie 2024 aangegaan. Thsepiso Modiba van ActionSA sê tydens die ampstermyn van die voormalige DA burgemeester, Cilliers Brink, is sowat drie-miljard-rand se vrugtelose en verkwistende uitgawes aangeteken:

ENG TshepisoonExorbitant