# ActionSA sê Suid-Afrika bly onveilig, met ongebreidelde misdaad wat steeds grootliks voortgaan, nadat die misdaadsyfer ‘n opwaartse neiging vanaf die vorige kwartaal getoon het. Die ActionSA-lid, Dereleen James, sê tussen Julie en September vanjaar is ‘n skrikwekkende ses-duisend-545 moorde gepleeg in Suid-Afrika, wat ‘n verbysterende getal van 71 moorde per dag, of 3 elke uur beteken. Sy sê die omvang van geweld, veral teen vroue en kinders, bly uiters kommerwekkend:
ActionSA sê wyd verspreide misdaad gaan steeds grootliks voort in SA [KLANK]
ENG DereleenonCriminality