Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

ActionSA sê Winde se provinsiale rede skiet tekort met plaaslike bestuur en dienslewering [KLANK]

# ActionSA in die Wes-Kaap sê premier Alan Winde se provinsiale rede het nie duidelike planne teeb dalende bestuur, dienslewering en ongelykheid nie. Die party stel streng maatreëls teen misdaad, maatskaplike ondersteuning vir verslaafdes, verhoogde belegging in gesondheidsorg en ‘n nuwe benadering tot behuisings-voorsiening voor. Michelle Wasserman van ActionSA sê dringende ingrypings word benodig teen munisipaliteite wat ineenstort en die bedreiging van misdaad. Sy vra ‘n provinsie waar misdadigers nie voorskryf nie, en ‘n regering wat die behoeftes van alle inwoners dien:

ENG WassermanOnGovernance