# ActionSA se senaat het ‘n tweedaagse sessie gehou oor beroepe van raadslede in Johannesburg en Ekurhuleni oor die party se koalisieverhoudings en sy rol in die stabilisering van bestuur. Die woordvoerder Samkelo Mgobozi sê die party is vasberade om nie ‘n vennoot te word van die ANC nie, maar beklemtoon die party se voorneme om doeltreffende dienslewering te verseker:
ActionSA se senaat heroorweeg koalisiestrategieë vir Johannesburg en Ekurhuleni [KLANK]
ENG-MgoboziOnMeeting