Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

ActionSA sê sake teen munisipaliteite oor rioolstortings is onvoldoende [KLANK]

# ActionSA sê die indien van 36 strafregtelike sake teen munisipaliteite vir rioolstortings is ‘n positiewe stap, maar onvoldoende. Die munisipaliteite is in die Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Noordwes en Mpumalanga. Michael Beaumont van die party beskryf die stap as oppervlakkige optrede. Hy vra strenger maatreëls:

ENG-MichaelOnMunicipalities