Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

ActionSA sê premier Lesufi hou vol om inwoners met valse hoop te vul [KLANK]

# ActionSA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi het aan die verwagtinge voldoen om sy Provinsiale Rede te gebruik om leë beloftes en vals voorstellings van vordering te maak. Funzi Ngobeni van die party sê Lesufi, soos sy voorganger, het nie beslissend opgetree om sy beloftes na te kom om inwoners se verswakkende lewenstandaard te verbeter nie. Hy sê werkloosheid en die voortdurende beurtkrag is steeds reuse-uitdagings in die provinsie:

ENG FunzionFalseHope