# ActionSA het bekendgemaak dat die Ministerie van Minerale en Petroleum-hulpbronne onder minister Gwede Mantashe in slegs vier maande ‘n verbysterende 1,92-miljoen-rand aan internasionale reise bestee het. Alan Beesley van Action SA sê belastingbetalersgeld is skynbaar uitgegee op luukse reise onder die dekmantel van amptelike pligte . Hy sê die patroon is simptomaties van ‘n algemene versuim deur die ANC om voorkeur te gee aan fiskale dissipline in regering:
ActionSA sê Minerale en Petroleum-hulpbronne bestee R1,92-miljoen sedert September [KLANK]
ENG AlanOnBlows