Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

ActionSA sê hy is gereed om die ANC uit die kussings te lig [KLANK]

# ActionSA sê hy neem kennis van president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die algemene verkiesing op 29 Mei vanjaar gehou sal word. Die party se nasionale voorsitter, Michael Beaumont, sê ActionSA het die afgelope twee jaar strukture gebou in al nege provinsies, en het nou takke in meer as 45-persent van die wyke van die land. Hy sê die party is gereed vir die verkiesing en is vasbeslote om die ANC uit die kussings te lig:

ENG BeaumontOnCampaign