Skip to content

ActionSA rou oor dood van Johannesburgse ANC-raadslid [KLANK]

# ActionSA in Johannesburg rou oor die dood van die ANC-raadslid Ian Nonkumbi, wat in ‘n motorongeluk gesterf het. Woordvoerder Khomo Mashala sê Nonkumbi sal onthou word vir sy rondborstige deelname aan die raad. Sy sê hy was bekend vir die ophaal van idees sonder vrees of bevoorregting en die party het ‘n opbouende werksverhouding geniet met hom as die voorsitter van die komitee op Openbare Veiligheid:

ENG KhomoomCouncillor