Skip to content

ActionSA-president en Tshwane se onderburgemeester deel vordering met Hammanskraal se waterkrisis [KLANK]

# ActionSA se president Herman Mashaba en Tshwane se onderburgemeester, Nasiphi Moya, maak vandag ʼn vorderingsverslag bekend oor pogings om die waterkrisis in Hammanskraal te beëindig. Dit volg ná aansienlike vordering by die Rooiwal-watersuiweringsaanleg. Malaika Ditabo van ActionSA sê die party het moeite gedoen met die waterkwessie in Hammanskraal en selfs sy eie ondersoek gedoen om die watergehalte onafhanklik te laat toets:

ENG DitaboOnRooiwalAction