# Die president van ActionSA, Herman Mashaba, besoek vandag Temba in Hammanskraal om die uitwerking van onwettige immigrasie op die gemeenskap te evalueer. Samkelo Mgobozi van die party sê hulle erken die dringende behoefte om die immigrasie-regime te hersien en klein sakeondernemings in Suid-Afrikaners se besit, aan te help. Hy voeg by hulle is daartoe verbind dat wet en orde in gemeenskappe herstel word en dat onwettighede uitgeroei word:
ActionSA president bekyk die uitwerking van onwettige immigrasie in Hammanskraal [KLANK]
ENG SamkeloonHammanskraal