Skip to content

ActionSA oorhandig toerusting aan rommel-herwinnaars in Soweto [KLANK]

# ActionSA in Johannesburg sê hy oorhandig vandag herwinningsakke aan meer as 50 mense wat rommel herwin in Dorothy Nyembe-park in Dobsonville, Soweto. Hierdie werkers help om klimaatsverandering te bekamp en die omgewing vir hulle gemeenskappe beter te maak. ActionSA se streekswoordvoerder, Mpumi Edward, sê rommel-herwinnaars behoort binne ʼn mededingende, markgebaseerde ekonomie sonder onnodige inmenging van die regering te werk:

ENG MpumionTools