Skip to content

ActionSA ondersteun SOE-oudit in premier se kantoor [KLANK]

# ActionSA in die Noord-Kaap verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se leefstyloudit in die premier se kantoor. ActionSA se provinsiale voorsitter, Andrew Louw, sê hierdie is ‘n deurslaggewende stap in die herstel van openbare vertroue. Louw versoek die premier, Zamani Saul, om die oudit na al die lede van die Wetgewer uit te brei. Hy versoek ook breedvoerige ondersoeke in provinsiale departemente om korrupsie en wanadministrasie aan te pak:

ENG-LouwOnAudit