Skip to content

ActionSA moedig Wes-Kaapse premier aan om dreigende ineenstorting van Knysna te keer [KLANK]

# ActionSA vra die Wes-Kaapse premier, Alan Winde om in te gryp in die toenemende bestuur- en diensleweringskrisis in Knysna. Die party vra onmiddellike optrede om die raad te ontbind en die munisipaliteit onder administrasie te plaas. Julie Seton van ActionSA sê Knysna sukkel met rioolprobleme, ongereelde afvalverwydering, watertekorte en gereelde elektisiteitsonderbrekings. Seton beskou die toestand as onaanvaarbaar en eis vinnige ingryping om die ineenstorting van die dorp, wat sy sê op hande is, te keer:

ENG SetonOnKnysna