# ActionSA in Limpopo sê hy gaan die Spesiale Ondersoekeenheid versoek om moontlike bande t ondersoek tussen die Makoro-stigting en maatskappye wat na bewering voordeel getrek het uit tenderkontrakte met die Polokwane-munisipaliteit. Die doel is om te bepaal of die stigting se aktiwiteite verbind hou met enige oortredings tydens die toekenning van die munisipale kontrakte. Victor Mothemela van ActionSA sê hulle versoek is deel van ‘n verbintenis tot groter deursigtigheid, rekenskap en etiese regering in die provinsie:
ActionSA Limpopo vra SOE om begunstigdes van Polokwane munisipale tenders te ondersoek [KLANK]
ENG VictoronRequestSIU