Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

ActionSA-leier vra ‘n meer verantwoordbare regering [KLANK]

# ActionSA se leier, Herman Mashaba, vra vir staats-aanspreeklikheid rakende die land se misdaadsyfer. Hy het tersiêre onderwysstudente toegespreek oor finansiële uitsluiting. Mashaba spreek kommer uit oor toenemende moord-, verkragtings- en dwelmbesit-sake. Hy bepleit ‘n onmiddellike verandering van regering:

ENG-MashabaOnGovernment