Skip to content

ActionSA kritiseer Mapisa-Nqakula se versoek vir regshulp [KLANK]

# ActionSA sê hy is sterk gekant teen die gewese speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, se pogings dat die Departement van Verdediging en Militêre Veterane die koste van haar korrupsieverhoor betaal. Sy staan tereg op 12 aanklagte van korrupsie en geldwassery wat verband hou met tenders by die Departement van Verdediging. Mohammed Rafeek Shah van ActionSA sê Mapisa-Nqakula se bewering dat die misdaad tydens haar ampstermyn as minister van Verdediging gepleeg is en sy daarom fondse moet ontvang, is eenvoudig belaglik:

ENG ShahOnNqakula