Skip to content

ActionSA kritiseer Departement van Justisie se gebrek aan ondersteuning van NVG [KLANK]

# ActionSA het kommer uitgespreek oor die Departement van Justisie se versuim om die Nasionale Vervolgingsgesag in staatskaping-ondersoeke te ondersteun. Die NVG het voor die Portefeuljekomitee oor Justisie onthul ondanks beloftes deur oudminister Ronald Lamola, het hy steeds nie toegang tot belangrike bewyse nie. Matthew George van ActionSA het die behoefte aan onbeperkte toegang tot staatskapingsrekords en die beskerming van die NVG se onafhanklikheid beklemtoon:

ENG-GeorgeOnDepartment