Skip to content

ActionSA kritiseer aanstelling van SKOOR-voorsitter [KLANK]

# ActionSA het sy bedenkinge uitgespreek oor die aanstelling van die leier van RISE Mzansi, Songezo Zibi, as die voorsitter van die Staande Komitee op Openbare Rekenings. Die parlementêre koukusleier van ActionSA, Athol Trollip, sê dit verbreek die gebruik van leierskap van opposisiepartye. Volgens hom ondermyn hierdie besluit van die regering van nasionale eenheid doeltreffende toesig, aangesien SKOOR ‘n kritieke rol vervul om die regering aanspreeklik te hou:

ENG-TrollipOnSCOPA