Skip to content

ActionSA in Mpumalanga eis aanspreeklikheid vir verlate Matsulu-stadionprojek [KLANK]

# ActionSA in Mpumalanga sê hy is woedend oor die skandelike toestand van die Matsulu-stadion, wat onvoltooi en onbruikbaar bly. Dit gebeur ten spyte van ‘n aansienlike begrotingstoekenning jare gelede. Thoko Mashiane van die party sê hulle oorsigbesoek het bevestig dat afgesien van ‘n heining, geen betekenisvolle bouwerk gedoen is nie, wat die gemeenskap laat sonder ‘n broodnodige sport- en ontspanningsgerief:

ENG ThokoonStadiumProject