# ActionSA in Gauteng se Jeugforum eis deursigtigheid en aanspreeklikheid van munisipaliteite wanneer hulle permitte uitreik aan spazawinkel-eienaars en verkopers wat in opdrag van president Cyril Ramaphosa hulle ondernemings binne 21 dae moet registreer. Die doel is om die dodelike uitbreking van voedseloordraagbare siektes te bekamp. ActionSA se woordvoerder, Mologadi Modiba, sê alle aansoeke moet openbaar gemaak word:
ActionSA in Gauteng se Jeugforum eis deursigtigheid in spazawinkels se registrasieproses [KLANK]
ENG ModibaOnTransparency