Skip to content

ActionSA in die Vrystaat versoek meer beskerming vir vroue en kinders [KLANK]

# ActionSA in die Vrystaat doen ‘n beroep op die provinsiale regering om meer te doen om vroue en kinders te beskerm. Twee mans wat aangekla is van die moord op die tiener Machaka Radebe, het gister in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn vir ‘n borgtogaansoek. Haar liggaam is verlede maand gevind nadat sy twee dae tevore uit haar ouerhuis ontvoer is. Patricia Kopane van Action SA sê geregtigheid moet geskied in hierdie saak:

ENG PatriciaonViolence