Skip to content

ActionSA eis skorsing van minister Ntshavheni te midde van bedrogbewerings [KLANK]

# ActionSA versoek president Cyril Ramaphosa om die minister in die Presidensie Khumbudzo Ntshavheni, te skors nadat die Valke ‘n saak van bedrog en korrupsie teen haar na die Nasionale Vervolgingsgesag verwys het. Die ou verband met ’n tender van 2,5-miljoen-rand wat toegeken is tydens haar termyn as munisipale bestuurder in Ba-Phalaborwa in Limpopo. Die ActionSA-woordvoerder, Athol Trollip, sê Ntshavheni se verantwoordelikheid om toesig te hou oor staatsveiligheid is ‘n botsing van belange en weerspieël ‘n kommerwekkende patroon van ministers met regskwessies onder Ramaphosa se leierskap:

ENG TrollipOnNtshavheni