# ActionSA beplan om aan president Cyril Ramaphosa te skryf en optrede te eis teen die Departement van Justisie vir belemmering van die Nasionale Vervolgingsgesag. Volgens berigte is die Ondersoekdirektoraat weens nalatigheid van die departement toegang geweier tot sleutelgetuienis oor staatskaping. Athol Trollip van ActionSA vra Ramaphosa om die instelling van die Wysigingswetsontwerp op die NVG te bespoedig en die NVG se onafhanklikheid en befondsing te verbeter:
ActionSA eis optrede vir belemmering van NVG-toegang tot staatskaping-getuienis [KLANK]
ENG-TrollipOnNPA