Skip to content

ActionSA besorg oor BELA-ondertekening [KLANK]

# ActionSA is besorg oor die ondertekening van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette. Die party kritiseer die wysigingswet omdat dit nie kwessies in die onderwysstelsel aanspreek nie. Woordvoerder Lerato Ngobeni sê die party heroorweeg sy opsies en het onderneem om deur middel van die portefeuljekomitee oor Basiese Onderwys op sy hoede te bly om die regte van ouers, onderwysers en leerders te beskerm:

ENG-NgobeniOnBELA