# ActionSA in die Vrystaat sê hy bly bekommerd oor die klaarblyklike gebrek aan suksesvolle staatskapingsvervolgings en -skuldigbevindings. Patricia Kopane van die party sê dit laat vrae ontstaan of die Nasionale Vervolgingsgesag, onder sy huidige leierskap, in staat is om die geregtigheid kan laat geskied waarop Suid-Afrikaners aandring. ActionSA is woedend nadat die Hooggeregshof in Bloemfontein besluit het om die 280-miljoen Estina-suiwelsaak van die rol te skrap:
ActionSA bekommerd oor gebrek aan suksesvolle staatkapingsvervolgings [KLANK]
ENG PatriciaonStateCapture