# ActionSA in Gauteng het sy kommer uitgespreek oor die gebrek aan vordering met die voltooiing van die Boipatong Maatskaplik-geïntegreerde Fasiliteit in die Emfuleni-munisipaliteit. Bouwerk wat in 2017 begin is, sou na verwagting in 2026 voltooi wees, maar is vir byna vier jaar gestop. ActionSA se provinsiale voorsitter, Funzi Ngobeni, sê die fasiliteit is tans die enigste een wat beskikbaar is om bejaardes te akkommodeer en voltooiing is noodsaaklik:
ActionSA bekla die gebrek aan vordering met voltooiing van Boipatong-projek [KLANK]
ENG FunzionLack