Skip to content

ActionSA bedank Mbongeni Ngema vir sy verbintenis tot anti-apartheid-aktivisme [KLANK]

# Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, huldig die ontslape kunstenaar, Mbongeni Ngema, vir sy verbintenis tot aktivisme teen apartheid deur sy skeppende werk. Die 68-jarige is gister in ‘n ongeluk naby Bizana in die Oos-Kaap oorlede. Mashaba sê Ngema se tragiese heengaan oor die feestyd is ’n herinnering aan hoeveel werk nog oorbly om ’n voorspoedige en veilige Suid-Afrika vir almal te verseker:

ENG HermanonNgema