Skip to content

Action Society versigtig optimisties oor ministers se prestasie tydens regering van nasionale eenheid [KLANK]

# Action Society bly versigtig optimisties oor die prestasie van ministers in die nuwe regering van nasionale eenheid, met 100 dae in hul ampte. Die organisasie prys die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se misdaadbekampingspogings en die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, se fokus op parool-agterstande, maar is bekommerd oor die minister van Justisie, Thembi Simelane, se VBS Bank-korrupsieskandaal. Juanita du Preez van die organisasie het die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, gekritiseer oor die beperkte optrede teen geweld teen vroue en kinders:

ENG JuanitaOnOptimism