Skip to content

Action Society sê Suid-Afrika se misdaadsyfers lyk soos anargie met onopgeloste sake [KLANK]

# Action Society is diep besorg oor die hoё aantal onopgeloste misdaadsake. Meer as 76-duisend moorde en 40-duisend sake van poging tot moord bly onopgelos, tesame met 61-duisend-740 sake van verkragting en 256-duisend gevalle van roof met verswarende omstandighede. ‘n Tekort van agt-duisend-500 speurders en 527 vrywillige bedankings uit die Polisiediens het die situasie vererger. ‘n Woordvoerder van Action Society, Juanita du Preez, kritiseer die gebrek aan gespesialiseerde personeel in die polisie en die uitwerking van politieke inmenging:

ENG JuanitaOnCases